Help The Homeless, Please!

It’s time for me to spread the word and ask you to do the same please. Today and tomorrow Radio Nova, my favourite radio station, is doing a radiothon to raise funds for the homeless in the greater Dublin area.

I ask that you please spread the word and if you can, donate. Yes, I know we all have our own local issues to deal with… however, you may know someone in Dublin or surrounds. Please pass on the word and while you’re at it, do please pass on the donation link

Homeless folk in the heart of Dublin... they need our help

The photos were taken on an icy 02 Feb 2016 in the heart of Dublin. No, they weren’t faked… it’s real ugly street life. Two young Dublin ladies who would definitely appreciate your help. Thanks you!! (The kind gent was putting money in the cup…)

About aj vosse

Love life, live love... share life... share love!
This entry was posted in #Dublin, #Ireland, Dublin & Leinster Architecture & Other Interesting Sights, Factual Opinion, Family & Life, Writing and tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , , . Bookmark the permalink.

11 Responses to Help The Homeless, Please!

  1. Christina B says:

    Hier by ons is ook so ‘n probleem, en dis net so moeilik om te verstaan. Baie hartseer.

    Like

  2. de Wets Wild says:

    Is die haweloses ook daar so n groot en alomteenwoordige probleem as hier, AJ, of word dit juis so aan die groot klok gehang omdat dit so ongewoon is om nog sulke kwessies in n 1ste wereld land te he?

    Like

    • aj vosse says:

      Dis ‘n groot probleem hier. Soos jy sê, ons is vironderstel om in ‘n eerste wereld te bly maar ek dink hulle praat van meer as 1500 mense in die grooter Dublin area. Ek weet die nommers is ‘n druppel teenoor die masiewe probleeme in Afrika maar hier gorrel die lands leiers maar doen nie veel nie! Ek glo elke bietjie help so ek probeer maar my deel ook bring!

      Liked by 1 person

      • de Wets Wild says:

        Dis so n kontras met die indruk wat ons het van hoe dit daar in die lande van melk en heuning gaan! Bo blink, maar onder maar net so stink lyk dit my!

        Liked by 1 person

        • aj vosse says:

          Ek dink dis eintlik erger hier! Mens kan rerig nie verstann hoekom daar mense op die straate moet slaap nie. Dis mos nie die derde wereld nie?? Die grootse probleem hier is dat so baie mense nie ‘n vlêrrie omgee vir enige een maar hulle self nie!! Ek het hier en op LinkedIn poste gelos… snaaks hoe min mense het eers die moeite gedoen om the kyk nie!!! (By gesê… ons betaal moer baie belasting!!!!) 😦

          Liked by 1 person

          • de Wets Wild says:

            En mens sou verwag daardie belasting word gebruik vir sosiale dienste ook, en nie net staatsamptenare se salarisse nie ne.

            Like

            • aj vosse says:

              Jy weet hoe ek voel oor daai sakie!! Ja… vra my vry… daar is baie min wat reg loop as mens op die sosiale dienste moet staat maak! Ons sukkel aan met hulp wat eintlik te min is om ‘n 18 jarige aan die lewe te hou! En dit na al die jare wat ons deur ons nekked belasting betaal het… tussen 40 en 50% en dis voor btw. Ek lieg nie swaer! (By gesê… ons is dankbaar vir die bietjie… ons verstaan ons is beter af as baie andere!!!)

              Liked by 1 person

I value your 'likes' and comments, even though I don't always reciprocate, I care. Thanks for making the effort! God Bless!!

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.