Back to the museum we go… just for the fun of it. Imagine arriving in this world and spending your first few months in that elegant kiddy coach! Or, would you rather imagine sleeping in the vaulted ceiling bed just behind? Puts new meaning to swinging from the rafters, does it not?
See the buildings out in the distance? They are the chimneys and other assorted production buildings at Dublin’s Guinness Brewery… I kid you not!
Die ou kas daar in die agtergrond? Ek vermoed dis ‘n soort laaikas / hangkas – het jy dalk ‘n foto daarvan? Ek sweer dis ‘n ton hout wat daar staan.
LikeLike
Nee… ongelukkig nie… ek was meer desot met die venster se prentjie maar ja… ons het gesels oor daai kas… laaie onder en hang bo… al daai meubels het my terug geneem na my ouma se kaste. Een geelhout 5 laai kas het saam hiernatoe gekom maar ek is bevrees, hy het nie die trekery oorleef nie!
LikeLiked by 1 person
Dis jammer, ek weet nou nie veel van meubels nie (ek is die Ikea-soort 😛 ), maar ek is mal oor hout. Ek vermoed daai kas is wat die Engelse ‘n tallboy genoem het en hulle was uit soliede hout gemaak.
LikeLike
Ek vermoed jy is reg! Ek sal eendag ‘n storietjie skryf oor my ouma se geelhout kas! Die famielie het koerant gebruik as laai beskermers… die datems is oud en interessant! 😉
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto!
LikeLike
Dankie! 😉
LikeLiked by 1 person
Uit die dae toe goed nog gebou is om te hou!
LikeLike
Nes ons? 😉
LikeLiked by 1 person
Ek dink my dokter mag met jou verskil 😀
LikeLike
Myne ook! Ek is nou al sommer ‘n wrak… 😛
LikeLike
Ons skop darem nog!
LikeLike
Beautiful brickwork and that willow crib is fabulous!
LikeLiked by 1 person
I did enjoy the brickwork as well… great place, you must visit when you drag yourself away to the big dirty smoke! 😉
LikeLiked by 1 person
I have heard Galway called the big smoke, now Dublin the big dirty smoke, hahaha!! Love it!
LikeLiked by 1 person
They tell me the Liffey stinks at times… suppose I couldn’t say big stinky smoke!! 😉
LikeLiked by 1 person
😀 😀 😀
LikeLike