Ja, vandag gaan ek iets nuuts probeer. Hester het my uitgedaag om ‘n Afrikaanse pos te doen. Ek sukkel ‘n bietjie met die lees en skryf van die Taal. Maar, soos hulle sê daar aan die Afrika suidpunt… wie nie waag nie, wen nie!
Yep, today I’m trying something new. Hester dared me to do an Afrikaans post. I battle a little with the reading and writing of the Language. But, as they say down at Africa’s southern point, nothing ventured, nothing gained!
As julle wonder oor my sukkel met die Taal, ek blameer my lisdexia. Simpel. Ja, ek het Afrikaans gedoen op skool. Ja, eerste taal hoër graad daar boonop! So… eintlik het ek nie veel van ‘n verskoning nie… behalwe my lisdexia en swak spelling!
If you wonder about my struggle with the Language, I blame my lisdexia. Simple. Yep, I did Afrikaans at school. Yep, first language, higher grade, to boot. So, I actually don’t have much of an excuse… apart from lisdexia and my weak spelling!
Dis nou waar die magic begin. Ek was nog altyd lief vir die Afrikaans se taal. Mens kan ‘n ander so lekker sleg sê, sonder laat mens eintlik slegte dinge sê! Magic!!
That’s where the magic begins. I’ve always been fond of the language. One can tell off someone else, without ever saying anything ugly. Magic!!
That’s it then… little things in life often capture the magic moments! Like a post by Hester and her reference to Tina, another Afrikaans blogger’s site. There I spotted a bubble… which reminded me of this little man’s happy magic moment!
PS – Oh, I almost forgot… happy Monday!! Mag al jou planne vir die week waar word!!
Knap gedaan!
LikeLike
Mooi!
LikeLike
Dankie en dankie ook vr die inloer!! 😀
LikeLike
Ag en hier sit ek sommer met ‘n knop in die keel… noem my sentimenteel!
Die sommer baie magic!
LikeLike
Ai dankie!! Ek hoop die knop was nie te groot nie!! 😉 Magic borreltjies!!
LikeLiked by 1 person
Ek haal my hoed af vir jou, AJ. “Well done.” Mooiste kleinkind op die foto.
LikeLiked by 1 person
Dankie dankie… ek hoop die hoed is terug waar hy behoort! 😀
LikeLike
Dis ‘n grootse oomblik en jy is ‘n brawe man! Goed begonne, half gewonne (of so iets – ek onthou nie altyd my idiome nie). Een van die dae gaan die Ingelse en die Hanskakies lekker saampraat. 😀
PS. I completely forgot about this week’s Magic challenge and my toes are still so sore, my brain still so disconnected … that bs of course, I’m just plain lazy. Love your picture of His Cuteness.
LikeLiked by 1 person
Yep… His Cuteness is quite a little lad!! Turns one next week!
Dankie vir die aanmoediging… ek hoop die tone is gou beter… gaan druk hulle in die seewater!! (Nou wonder ek… is seewater een word of twee… ???) Ek is nou te moeg om te worry daaroor!!) (( Nou wonder ek eers… is daaroor een word of twee??? )) 😛
LikeLiked by 1 person
Ek laat nie toe dat die taal my te veel steur nie, ek skryf Afrikaans op gevoel en hoop my instink is reg. Een begrip is gewoonlik een woord, dus sal seewater een woord wees.
LikeLiked by 1 person
Aitsa, AJ, hoe beïndruk jy my nou. Mooi so!
LikeLike
Ag dankie my tannie!! 😉
LikeLiked by 1 person
Lekker Afrikaans daar tussen die Iere! Jy gaan sukkel om daai Boere-wortels uitgetrek te kry!
LikeLiked by 1 person
Nee… ek gaan beslis nie sukkel nie… want ek wil nie daai wortels uittrek nie!! NOOIT!! 😉
LikeLiked by 1 person