Aqua Relax

OK… I know I’m really milking this week’s challenge. Milking? Maybe more like watering, I’d say. However… I’m sure you’ll agree when I say sitting at the waterside must be one of the most soothing, therapeutic pastimes on the planet! Relax… yes, even having a quick look at the photo could get you in the mood for an aqua relax!

The aqua relax... simply the best way to sooth the soul!

Advertisements

About aj vosse

Love life, live love... share life... share love!
This entry was posted in Factual Opinion, Family & Life, Local Curiosity, Local Places, Photography, Travel and tagged , , , , , , , , , , , , , . Bookmark the permalink.

8 Responses to Aqua Relax

  1. HesterLeyNel says:

    Dayum ek is jaloers! Ek hoes nog steeds soos ‘n koei wat turksvye gevreet het en durf nie die huis verlaat nie in hierdie mislike weer nie. Ek hoop jou infeksie is beter. Mooi foto.

    Liked by 1 person

    • aj vosse says:

      Toe boek die dokter my sommer af!! Nou lê ek soos ‘n vrot vel by die huis rond! Lekker!!
      Miskien moet jy jouself indink dat jy ook afgeboek is! Dalk help die sielkunde!
      So van die werk gepraat… ek het vir myself ‘n lekker stok gepluk! 100 Kilometer in een rigting! Nie te sleg in die oggend nie… ek waai sesuur… om vieruur in die middag te waai… wanneer ek kan!
      As ek gelukkig is sal dit dan minder a een uur veertig vat om by die huis uit te kom! Altwee ritte in die donker!! En, by gesê… op die besigte Iesre roete!! 😉

      Liked by 1 person

      • HesterLeyNel says:

        Eisj! Dit maak seer. Ek het baie jare so gery, maar die laaste vyf jaar het ek ‘n flexityd-ooreenkoms gehad en die bank het vir my ‘n konneksie gegee na hulle rekenaars toe sodat ek van die huis af kon werk. Tegnologie is wonderlik.

        Liked by 1 person

  2. travel460 says:

    Genade A.J, dis die mooiste foto, alweer. Kan mens nie iewers vir jou stem vir iets nie???

    Like

    • aj vosse says:

      Goeiste… jy sê die mooiste dinge!! DANKIE!! Ja… stem vir my, ek en Donald sal die wereld regmaak!!
      OK… grappies op ‘n stokkie (ek dink dis die gesegde) Julle interakie is die stemme wat ek geniet! Dankie!!! 😉

      Liked by 1 person

  3. Pingback: Relax: Sea Front | What's (in) the picture?

I value your 'likes' and comments, even though I don't always reciprocate, I care. Thanks for making the effort! God Bless!!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s