Yesterday the sun shone! Properly… and the north-easterly abated… toned itself down to a zephyr… a mere breeze. That meant we went walk-about. All over Arklow. Birds… boats and butterflies. Now, there’s a day to behold! Just to prove it, I’ll throw in a gallery!
Stunning photos. I’m glad the weather has improved for you. Endless rain and cold weather would drive me insane. Have a lovely sunny week.
LikeLike
Thanks… yes, we also love the sunshine but as they say in the classics… we chose to move here so we mustn’t complain! However, as my good lady always says… you can’t eat sunshine!! 😉
LikeLike
Ek is bly julle het die sonskyn geniet.Gister was dit ‘n somersdag hier en vandag weer koud.Herfs en lente is maar altyd op en af!Jou foto’s is pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie… maar daars net een virskil… julle winter’s dae is soos ons goeie somer’s dae!! 😉
LikeLiked by 1 person
Hehe,maar julle het darem nou weer die voordeel van misdaadloosheid!
LikeLiked by 1 person
Ja… soos my vrou dikwils kwyd raak… mens kannie sonskyn eet nie!! 😉
LikeLiked by 1 person
Hoe kan mens so n mooi dag dan nou nie buite spandeer nie!?
LikeLike
Dit was rerig heerlik, soos die ou mense sou sê… of, iets moers soos ek sou sê!
(Ek dink dikwils aan jou as ek in die somer rold loop… dan sky die son tot laat! Ons was lank na sewe nog op die strand… LEKKER!! 😉 )
LikeLiked by 1 person
Dit lyk na ‘n heerlike dag. Hoop my seun en sy gesin kon ook bietjie sonskyn geniet!
LikeLike
Ek dink hulle het lekker sonskyn geniet! As ek reg onthou, hulle is in Kilkenny? 😉
LikeLike
Jou tweede laaste foto is vir my regtig besonders mooi.
LikeLiked by 1 person
Ongelukkig is die “gallery random”… so, ek weet nie watter foto jy meen nie… maar, baie dankie! 😉
LikeLiked by 1 person