This is Ireland. Everything is old. Well, almost everything! The tourism types sell the South East as the Ancient South East. We haven’t lived in the South East for too long but that hasn’t stopped us from exploring… looking about at an area so crammed with history that it is difficult not to see how life and heritage have totally entwined themselves on the psyche of the soul!
These last few days, I’ve shown you some photos taken last Saturday of our dash down to the Hook Lighthouse. Somewhere near Wellingtonbridge we had to make a U-turn… to take photos of the remains of an early Norman settlement at Clonmines… across the more modern last resting place of others. Did I mention life and death were entwined in the heritage of the past?
PS – It was a wet and windy day but somehow the grey adds value. Or, am I selling myself a pile of porkies?
Update: This photo was added to try and answer Hester’s question… a different crop…
Lyk koud…
LikeLike
Is koud… en nat! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek sal nie kan aanpas nie… hou van Afrika se son en die chaos pas my persoonlikhied
LikeLike
Ek het lang jare gevat om aan te pas. Verlang nog sterk na Afrika se groot oop spasies en al die natuur. Ek stem… dis te “beskaaft” hier maar soos my vrou my altyd herhinder… “we can’t eat sunshine!!”
LikeLiked by 1 person
Ai jy ek kan dit verstaan en as ek sien hoe dwaar ouer mense kry wat nie voorsiening gemaak het … sug… en soms word daar gefluister dat die geagte president die pensioenfonds gaan gebruik wat gaan maak dat ek nie sal kan eet nie.
LikeLike
Nie mooi nie. Om te dink dat julle hard gewerk het om te sorg vir die ou dag! Ons het amper alles verloor net toe ons gewaai het!
Oor begin was nie lekker nie… ek sal ook maar moet hoop die staat sorg ‘n bietjie en die kinders sorg baie vir die twee van ons… hopelik nog baie jare ver! Soos die boerseun sou kwyt raak… “kyk noord en gaan voort!!”
LikeLiked by 1 person
Ek het ‘n sus in NZ en die wisselkoers laat haar erg sukkel. Jy kan darem altyd na 60 jou uitgee as fotograaf?
LikeLiked by 1 person
EK WENS!! 😉
LikeLiked by 1 person
Wat keer jou? Jy is vaardig genoeg?
LikeLike
Interessant. Watse versierings is daar op die graf heel regs? – lyk soos ‘n poppie en vrugte of iets.
LikeLike
Sorry… ek moes wag om by die huis te kom om te kyk. Lyk soos ‘n poppie ja. (Ek het ‘n ander knipsel gelaai… ) 😉
LikeLiked by 1 person
Pingback: Heritage: Old Mill Leiden | What's (in) the picture?
Lyk of die arme dooies maar redelik nat is daar waar hulle le…
LikeLike
Sop nat… maar, gelukkig gee hulle nie ‘n vlenter om nie! 😉
LikeLiked by 1 person
As ek een van hulle was sou ek in daai spookhuis ingetrek het!
LikeLike
Mmmmm… dis wel ‘n plan! Net hoop daar kom ‘n donkiekat taxi verby on ‘n lift te kry!! 😉
LikeLike