Not So Silent Sunday!

I was gonna leave you with the usual silent Sunday post but then this short clip caught my attention! So… I’ll add it for your Sunday edification!

Do visit the Health Page… there are more edifying reads there!

Advertisements

About aj vosse

Love life, live love... share life... share love!
This entry was posted in Factual Opinion, Family & Life, Writing and tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , . Bookmark the permalink.

7 Responses to Not So Silent Sunday!

  1. perdebytjie says:

    Laat mens wonder hoekom meeste Afrikane nooit hartprobleme gehad het, al het hulle van meestal mieliepap geleef.Noudat baie die gemorskos kan bekostig, neem suikersiekte en hartprobleme toe.Ek persoonlik dink dis ‘n kombinasie van verskeie dinge en nie noodwendig spesifiek net wat ons eet nie.Matigheid is vir my die geheime woord.
    Pragtige foto!

    Liked by 1 person

    • aj vosse says:

      Matigheid! Inderdaat… die probleem is daar is so baie suikers weggesteek in moderne kosse dat mens nie eintlik matigheid kan beoefen sonder om amper niks uit die winkels te eet nie!
      Dankie! Geniet die dag! 😉

      Liked by 1 person

    • HesterLeyNel says:

      Ek moet hier saamstem. Eet tog maar ‘n stukkie koek, maar net een, want die tweede een gaan presies dieselfde smaak. Oefening maak ook ‘n groot verskil. Dis ‘n baie mooi foto AJ.

      Liked by 2 people

      • aj vosse says:

        Ek wil nie krap nie en ook nie vir julle moerig maak nie maar probeer dink aan wat mense geëet het voer die aankoms van die mielie in Afrika?
        Koek en suiker moet, soos toe ons groot geword het, ‘n een keer ‘n maand speciaale geleentheid wees.. nie soos in vandag se dae ‘n daaglikse gebeurtenis wees nie!
        Ek sê maar net!
        Soos die Engelsman sou sê… the proof is in the pudding!
        Ek het bewys dat on koolidrate uit te sny mens suikersiekte kan beheer en oorwin! Dis nie wat konvensionele mediese advies deesdae vir ons probeer laat glo nie!
        Sorry… ek gorrel al weer te veel! 😉 Lekker koek eet!! 😛

        Liked by 1 person

        • HesterLeyNel says:

          Haha, ek eet nie koek nie. Ek haat suiker in enige vorm, behalwe vir niekerbôls natuurlik. Suiker laat my hart onreëlmatig en te vinnig klop (ek eet wel vrugte) maar matig. Daarom eet ek ook geen blikkies / pakkies / ingelegde kos nie, bly weg van brood, cerials, aartappels ens. Ek eet wel bruinrys en so nou en dan pasta. Drink niks behalwe water en so once in a blue moon ‘n halwe bier nie. Hier is die crunch – ek hou nie van rooivleis nie en eet verkieslik hoender of vis. Ek hou ook nie van kaas / melkprodukte nie (ja, ek weet ek is vol stront). So ek doen nie juis ‘n voorgeskrewe dieet nie, maar ek vaar nie te sleg met die bloedtoetse nie. Vandat ek ophou met werk het en toebroodjies uit die canteen nie meer beskikbaar was nie, het ek 20 kg verloor en hou my gewig konstant vir amper 5 jaar in dieselfde tyd wat ek ophou rook het.
          Wat het Afrika geëet? Weet nie, maar beslis nie vleis nie, want hulle beeste is net geslag by spesiale geleenthede. Hulle was wel landbouers, so wat het hulle geplant? Sal interessant wees om uit te vind.

          Liked by 1 person

          • aj vosse says:

            Jou eet patroon lyk vir my baie soos myne. Ek eet ooknie so veel rooi vleis ne en dis hoekome ek dit geniet! Eieres, groente wat bo die grond groei (nie bone/ erte nie).. ja, jy’t jouself “dun” en gesonder geëet! Hou so aan.
            Ek dink Afrika (suider) het bestaan as “hunter gatherers” Ja… hulle het geplant maar ek dink dit was maar ‘n gesukkel… “feast or famine” en so het hulle van plek na plek getrek. Dis basies hoe suider Afrika bevolk is.
            (Ek is geen spesialis nie… baie van die menings oor die bevolings groei en beweeging is gebaseer op wat ek jare terug geleer het! – OOK, ek probeer nie die pot te roer nie.)

            Liked by 1 person

            • HesterLeyNel says:

              Ja, haal asseblief jou lepel uit die pappot uit! Ek dink daar is drie basiese dinge wat saak maak hier – (1) mense eet te veel suiker en koolhidrate (2) mense eet te veel. Punt. (3) Mense kry te min oefening. En hierby sluit ek nou almal uit wat mediese probleme het. Een van ons bure vertel ons die ander dag dat hy 85 kg verloor het nadat hy opgehou het met drink twee jaar gelede – brannas en coke! Whatever, vir my gaan dit meer oor die gesondheid en ek is so bly om te hoor dat jou program vir jou werk. Welgedaan!

              Liked by 1 person

I value your 'likes' and comments, even though I don't always reciprocate, I care. Thanks for making the effort! God Bless!!

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s