I’m in a bold mood today. Time, they say… is a finite resource so, why am I waiting? Why not stir the pot a little and ask how you spend your time waiting? I was just having a bit of fun while waiting… finite, camera fun!
Note: – The focus is on two wheels – or even two exhaust pipes… !!
“The focus is on two wheels – or even two exhaust pipes… !!”
Hmm… I wonder. Hahaha! Bloody brilliant!
…how? why? Lol!
LikeLiked by 1 person
Mmmm… you’ve caught me out! I don’t know why and how could I ever know how? 😉
LikeLiked by 1 person
Pingback: WPC: Waiting Quietly | Lillie-Put
Oeps… ok… sug…
LikeLike
Pingback: Waiting: Ferry 1 | What's (in) the picture?
Bwahaha, goeie fokus op die motorfiets nè? My man het in eie PTA se Kerkstraat homself op ‘n dag so vergaap aan … wel, jy weet … dat hy in ‘n winkelvenster vasgeloop en sy neus baie skade aangedoen het. Ek het lank en lekker gelag.
LikeLiked by 1 person
Ek wonder hoekom julle altyd vir ons pyn lag?!
Dit was so erg met my dat in die somer in PE het my vrou bestuur… passend?? 😉
LikeLiked by 1 person
Ag, dis mos maar ‘n “man”ding en ons vrouens mag mos maar lag. *fluister* – ons kyk ook, maar net op ‘n meer subtiele manier.
LikeLiked by 1 person
Soos hulle my geleer het… baie jare terug… kyk is vry… en vry is lekker!! Sorrie… jy roer ou herhinderings… 😉
LikeLiked by 1 person
Die onthou is ook lekker
LikeLike
Ek glo jou storie, A.J. Regtig. My manlief sou byvoorbeeld langs jou gestaan en wag het.
LikeLiked by 1 person
Nou siej jy… iemand glo my! Dankie!!! 😉
LikeLike
🤔🙈🤣
LikeLike
Duidelik een van die warmer dae in Ierland gewees…
LikeLike
Duidelik… en nie bewolk nie! Tog te lekker!! (Dink net… julle sien sulke prag heeldag op julle straathoeke!) Ek’s jaloers! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek dink jy was dalk bietjie lanklaas op n straathoek in Pretoria…
LikeLiked by 1 person
Ja… herhinderinge van teokase dae… onthou… ons was lugmag latte en soos die ou storie gegaan het… alles begin en eindig in Pretoria as jy by die lugmag aansluit! Ons moes goedkoop vermaak soek! Niks beter as ‘n besige Kerkstraat hoek nie!! 😉
LikeLiked by 1 person
What happens in Pretoria, stays in Pretoria…
LikeLiked by 1 person
OK… if you say so! Ek weet niks nie! 😉
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLike