Some months ago I showed you the after effects of Storm Ophelia. I’ll not call it Hurricane Ophelia because it was downgraded just before it hit the coast. In that post I shared a before and after photos of a specific tree.
Now, I believe one of the tree’s friends has toppled and come to rest over the newly formed path that the river has cut for itself to the sea.
Here’s a picture taken from the same vantage point I used for those photos… looks like recovery has begun. A few trees were toppled but the woodland is showing good signs of new growth and rejuvenation.
Hulle moet die los takke afsaag en die boom daar los – kinders sal dit geniet. O dit lyk so lekker, ek gaan nou eers gou strand toe.
LikeLiked by 1 person
Sies, wat wil jy gaan maak daar… sand tussen die tone… pasop vir die honnebolle!! 😉
LikeLiked by 1 person
Jy weet, ek kan my so murtu vererg vir mense wat nie hulle hondestr@nt kan optel nie. As my hond saam met my uitgaan vat ek poop bags saam. Selfs hier in ons kompleks hang ek ‘n sakkie op aan die voorste hek, ingeval die hond uitglip en op die common grounds gaan woepsie.
LikeLiked by 1 person
Hier tel die mense so nou en dah die drolle op… dan moer hulle die mooi toegeknoopte sakkies in die bos in… ooral hang strondsakkies… tog te oulik!!
LikeLiked by 1 person
Ag, ek moet tog vir jou ‘n paar straattonele hier afneem – die drolle is nie in sakkies nie en daar lê heelwat meer rommel rond as net poop bags.
LikeLiked by 1 person
In reverse… daai plekk is vinnig besig on in reverse te verongelik!
LikeLiked by 1 person
Net so
LikeLike