There’s lots of stuff to share… but, as a colonialist leader was once rumoured to have said…
so much to do, so little time…
True… not my words! Anyhow… the waves of time wash over us… so, why don’t I briefly mention that the second collection of short stories is now available… yep! See the link on the right… you’ll find it by clicking on this image… no not this one… the same one on the right… or, just click here!
And… here’s one better than the time I launched the first collection… this one is already available in paperback too!
OK… enough propaganda… have a great day… and happy week! Remember… Monday is just a day, like so many others. Yep… don’t stress too much!
And on that happy note… I’ll remind you that you won’t see another Monday in January 2019! True story…
Jy is produktief. Baie geluk met die tweede – ek sal gaan loer.
LikeLiked by 1 person
Dankie… miskien moet jy vasbyt tot ek hom vry maak vir ‘n week of so… of ten minste ‘n bietjie cheaper! 😉
LikeLiked by 1 person
Dis goed jy waarsku my, dankie. Ek sal uitkyk vir die bargain.
LikeLike
Kyk uit op 25 Feb… na 12 julle tyd! 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLiked by 1 person
Ek sal julle herhinder naader aan die tyd! Ek wil probeer aftree voor ek 997 raak… so, die wat wil koop kan maar so maak… behalwe natuurlik my pelle wat moer duur rande betaal!! 😉
LikeLiked by 1 person
Ja, ons rande. Dis ‘n tragedie.
LikeLiked by 1 person
Vlokkies… daai plek… ai… waarnatoe nou?
LikeLiked by 1 person
Waar gaan dit beter? Ek kyk BBC nuus so oor my skouer en sug net …
LikeLiked by 1 person
Ja… hier in die koue paradys is alles die selfde beter! 😉
LikeLiked by 1 person
Jy is darem oulik…ek bestel hom op my kindle!
LikeLiked by 1 person
Dankie en dankie… byt ‘n bietjie vas… ek sal laat weet waneer ek die prys ‘n bietjie beter maak vir die e-boek! 🙂
LikeLiked by 1 person
Goed ek sal bietjie wag…laat weet my asb.
LikeLiked by 1 person
Die vroegste is 25 Feb!
$0.99c vir ‘n paar dae. Onthou die datum!! (Verspry die woord ook, aseblief! Ek sal kyk of ek die eerste een ook daai tyd kan goedkoper maak! Twee vir minder as die prys van een!) 😉
Ek gaan nie binnekort kan aftree nie!! Wha ha HA!! 🙂
LikeLiked by 1 person
Ek sal dit in gedagte hou, dankie AJ.
LikeLike