Silent Sunday – Red Kite Stripe…

About aj vosse

Love life, live love... share life... share love!
This entry was posted in #Co Wicklow, Photography, The Birds and the Bees and tagged , , , , , , , , , , . Bookmark the permalink.

7 Responses to Silent Sunday – Red Kite Stripe…

  1. Murtagh's Meadow says:

    Great image

    Like

  2. perdebytjie says:

    Sjoe, jy was op die regte oomblik op die regte plek! Pragtig, AJ!

    Liked by 1 person

    • aj vosse says:

      Ai… as ek jou vertel dat daai foto eintlik derde prys was sal jy net jou kop skud!
      Hier’s wat ek eintlik gemis het…
      ‘n Paar minute voor ek die foto gekry het, het ons ‘n paar sekondes van skouspel beleef wat ons tien-teen-een nooit weer sal sien nie… en, my lens het gewyer om vinnig genoeg te reageer!
      My lekker cherry het bestuur… on was op pad huistoe op die motorweg… en die red kite het letterlik voor ons “geswoop” om iets langs die pad op te tel. My vrou het eintlik gebriek om nie die voël teen die ruit te plak nie!!

      Liked by 1 person

  3. Net iemand wat self gevlieg het, sal so ‘n mooi ode aan die vreugde van vlerke kan skep ❤

    Like

I value your 'likes' and comments, even though I don't always reciprocate, I care. Thanks for making the effort! God Bless!!

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.