My good lady was in the shops a few week’s ago. So, I had to find somewhere to sit as the only chair outside the fitting rooms was taken. I chose this spot for contemplation… I mean, the meaning of life has its up’s and down’s…
My choice of seat caused a few raised eyebrows… and a few smiles. I commented to a pair of strangers that I was quite at ease… in my own private strip club!
Thanks to my good lady for the pic… which I’ve tinted just a tad… red do it for you?
Ek sien daai vonkel in jou oë, jou Stoute Kabouter.
LikeLiked by 1 person
Ek? ‘n Kabouter ek??
LikeLiked by 1 person
‘n Stoute
LikeLiked by 1 person
Ja… dit pas my beter… dankie! 🤣😂💥😈
Ek gaan nou-nou ‘n bietjie radio doen…
LikeLiked by 1 person
Ek sal bietjie luister
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die inval… dit was speciaal om jou daar te he!!
LikeLiked by 1 person
Dit was heerlik om saam te kuier. Dankie vir die gesels.
LikeLiked by 1 person
Die lysie Moody Blues is klaar reg… roll on 18h00! 😉
LikeLiked by 1 person
Luvly. Die kinders wil hulle doodlag oor die feit dat jy hom nou so gaan onthaal, want hulle weet hoe ek en hulle pa vasgesit het oor die middernagtelike lawaai. Ek is nie ‘n naguil nie en enigiemand wat my rus versteur na 9-uur loop gevaar om gemoer te word.
LikeLiked by 1 person
Gellukig begin ons dan vroeg genoeg vir jou ook!! Maak nou klaar met all julle werk… ons het ‘n afspraak… om julle almal te laat lag!! 😉
LikeLiked by 1 person
Ouch! 😂
LikeLiked by 1 person
Ja… nou wonder ek… eina snaaks of eina kras?? 🤣💥🤣
LikeLiked by 1 person
snaaks
LikeLike
EK sien al daardie poppe is kop-af oor jou!
LikeLiked by 1 person
Kopskoot! Bravo!!
LikeLiked by 1 person
Regte Gentleman jy om jou rug so op die dames se skaamte te draai, AJ…
LikeLike
Dankie Dries… ja, dit vat een om die ander te sien, of so iets né? 😉
LikeLiked by 1 person
😀
LikeLike