It’s amazing just how much joy can be had by a whole family when a very inexpensive toy is unwrapped – and the wings and tail-plane are fitted.
Just in case you are wondering… granny was hurling the plane in one direction and son (that lil darling’s pappy) was tossing it back. Me? I was seated on my posterior with camera in hand. Note the red plane above… it has been patched up with white tape… so, that meant the more stable yellow plane came out to play…
PS – No children, grannies or oupas were harmed during the making of this post…
Adorable! Good to know that no one was hurt. 😁
LikeLike
Ag hoe lekker. Moet sê ons het selfs ure se pret met papiervliegtuigies gehad.
LikeLiked by 1 person
Vet pret!
Ek onthou moelikheid… ons het “paper jets” by die venters van die Pretoria Technicon uit gegooi… en amper ‘n ongullik in die pad veroorsaak.
Toe die straf polisie kom soek het na die slegdoeners het almal doof-stom geword! Gelukkig… anders het hulle ons almal uitgeskop!! 😉
LikeLiked by 1 person
Grinnik … ek dink jy was nogal onnutsig!
LikeLike
Wie? EK? NOOIT!!
My ma se soetste seuntjie… belowe!
😂😂😂
LikeLiked by 1 person
mmmmmmm …. ek sien wat ek sien!
LikeLike
Mmmmm… maar ek sal ‘n geheimpie vluister… en eenigste… so, ek moes haar soetste gewees het… ten minste tot ek 20 was… toe my laatlam boetjie ann ge kom het! 😉
LikeLiked by 1 person
Ja maar dan is jy bederf.? Waar was jy op skool?
LikeLiked by 1 person
Nee… glad nie bederf nie – arm grrot geword – stek Gristelike beginsels – ek spot oor die stout wees! Ek het te veel respek vir my ma en ouma en oupa gehad om te rebileer!
Ek het in Pretoria laerskool gegaan to halfpad deur Standerd Vyf… tow Kaap toe! Ek was my hele lewe land in Engelse skole… ‘n storie vir ‘n ander dag!
Settlers High, in Belville innie Kaap! 😉
Glad nie bederf nie… het al begin sakgeld werk doen op 14 of 15… daar was nie geld vir sakgeld nie! PRET!! 😉
LikeLiked by 1 person
Dis interessant Jy moet ‘n slag ‘n blog daaroor skryf.
LikeLike
Dis darem wonderlik om ‘n ouma te hê, wat so lekker saamspeel. Pragtige seuntjie!
LikeLiked by 1 person
Ja-nee kyk… self oupa stem saam!! 😉
LikeLiked by 1 person
Hoekom kry ek die idee die grootmense het lekkerder gespeel as die kleinman? 😉
LikeLiked by 1 person
Ja… beslis… hy was net ‘n toeskouer! Ouma… sy het lekkerste gespeel!! Belowe!! 😉
LikeLiked by 2 people