There is a theory that too much sun can be harmful… and that it could go to one’s head… and do all sorts of strange things with one’s thinking ability. Maybe I have proved the theory because yesterday I was messing with the camera while on the beach. Yep… taking stills and video with the camera hanging upside down off the tripod.
Yes, I know… small things amuse small minds but please humour me… it was an experiment… and maybe I’ll share a video in the not too distant future… when I get the hang of the splicing and dicing tricks needed for stitching together a usable sequence of moving pictures. Until then… here’s the same image turned through 180 degrees…
Strange… but true!
That is a great picture! 💕
LikeLiked by 1 person
TA!! Pleasure can be had from messing! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek wou nou net vra of jy sonsteek opgedoen het, AJ! 😀
LikeLiked by 2 people
Ekke wiettie… miskien, miskien nie… hier brand die noordelike son maar vlou 🙃😵
LikeLiked by 1 person
Ek dink die hitte het jou dronk gemaak! Mooi foto’s,AJ.
LikeLike
Dankie… ja, of sommer net stuupid!? 😉
LikeLiked by 1 person
Solank jy nie op jou kop gestaan het toe jy die foto geneem het nie!
LikeLiked by 1 person
Bwahaha
LikeLiked by 2 people
Ja… lag maar lekker… dis die ouderdom wat so maak!
Whahhahhhhahah … het jou, katvis! 😁😲🤣
LikeLiked by 1 person
Ja, ek ken van daai ding.
LikeLiked by 1 person
Raak ons almal kapabel maller hoe ouer hoe kwaater??
LikeLiked by 1 person
Nee, nie maller nie, ons gee net meer so baie om wat ander mense van ons dink nie. Dis heerlik bevrydend.
LikeLiked by 1 person
Dit is… en my kleinkinders dink ek is “cool” – uiteindelik het ek cool-geit beryk!!
Nou… daars ‘n ding! Ek en cool in die selfde sin! 😲😂
LikeLiked by 2 people
Haha. Dis darem lekker om belangrik te voel, nè?
LikeLiked by 1 person
Nee… nie belangrik nie… net cool! 😉
LikeLiked by 1 person
onderstebo… deurmekaar… op my kop, inni sloot… wan die wal af… ja, oppikoppi!! 😂😂
LikeLiked by 1 person
Oppikoppi met daggawalms en harde musiek…enige iets is dan moontlik!
LikeLike
Klink my na ‘n plan… of, getuig jy uit ondervinding!?!?
Whahahhhahha!!
😁😂🤣😵
LikeLiked by 1 person
Ek is te oud vir Oppikoppie…my seun was eenkeer daar…klink nie na my soort plek nie.❤️🤣
LikeLike
Ek kom uit die era van Sheilas, Ducktails en Blommekinders…heel stigtelik teenoor vandag se dinge!🤣🤣
LikeLike
Ja… maar ‘n ou pypie of drie het gehelp daai dae ook, of hoe?? 😵😵
Ek kan my voorstel – jy (en Hester) as Sheila blommekinners!
WILD!! 😲🙃🌺🌸🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Jy wil nie weet nie!!!!
LikeLiked by 1 person
Ja… soos die Ingelsman so sê… ignorance is bliss! 😂😂
LikeLiked by 1 person
Those were the days…as ek dit kon oorhê, sou ek baie wilder gewees het.Calvinistiese opvoeding het my vreeslik eng en verkramp gemaak.Gelukkig het ek dit alles afgeskud en is vandag baie “open minded”
LikeLiked by 1 person
Ja-nee kyk… ruk en rol en ‘n ou pillitjie of twee… ek was altyd redelik open-minded – maar ek dink seuns was toegelaat om hulle denke self te bepaal, binne die raamwerk!
Ek het my geloof behou maar laaik ‘n ou patrytjie of drie! 😁🎵😉
Menswees is belangrik… geloof of nie!!
LikeLiked by 1 person
Ek het selfs geloof gelos en voel baie bevry daardeur.Daarsonder het ek steeds ‘n baie goeie morele kompas.🤣
LikeLiked by 1 person
Ja… ons het mekaar oor ‘n koppie koffie hier ontmoet ‘n paar jaar terug, oor die saakie – en ons is nog pelle… al verskil ons! Nes grootmense moet doen!
Maar… gelukkig stem ons saam oor die koolstof leuns! 😁😂😁
LikeLiked by 1 person
Presies…everyone to his own!
LikeLike