Some weeks ago I went off on a month of “personal” diary posts… after reading one of Hester’s posts about the subject. You see… sometimes it is good that we set ourselves new challenges… it is also good that we record some of the results… ie, progress updates. So… the sharp cookies among you would’ve noticed that I’ve been dabbling with the YouTube thing. Yep… one of the “personal” diary post challenges I set myself was getting a channel going! So… here’s one of the fruits of my labour… fitting for a Saturday, I hope!
PS – The more I listen to the music… the more I’m convinced you’re gonna get more clips like this! Not a bad thing, I think… happy daze!!
Sjoe, besonders gedoen! Jy is vol verrassings…nie geweet jy het ‘n klassieke musiekkant aan jou nie!
LikeLiked by 1 person
Haai Bytjie… ek’s bly jy het die verassing gelaaik! Ek het gehoop jy sal die pos raaksien… en ja, ek geniet klasike musiek… net nie OPERA nie!! As daai klomp tierwyfies begin skreew hardloop ek weg!
Ek sal defenitief nog maak met lekker klasieke musiek klankbane!! Belowe!! 😉
NS – Ruk en Rol moes iewers inspirasie gekry het!! 🙂
LikeLiked by 1 person
Jy sal nie glo nie, ek haat ook opera, veral as die soprane klink of hulle eiers wil lê😉
LikeLike
Ja… en die ouens klink of hulle groot bier winde wil vrylaat! 🙂
LikeLiked by 1 person
Ek kan nog die mansstemme hanteer en daar is mooi arias waarna ek kan luister.
LikeLike
AJ, dit is stunning – beide die fotos en die musiek wat dit komplementeer. Bravo!
LikeLiked by 1 person
Cool… bly dit het die spot getref! 😉
Ek moet erken… dis vet pret die… en ek het ‘n half miljard sneppies… so, raai wat… daar kom nog! 🙂
LikeLiked by 1 person
Net so by the way… dankie… jy sê die mooiste goed!! 🙂
LikeLiked by 1 person
Dis net die waarheid
LikeLike
Well done!
LikeLike