Another year… yes, another year has come and gone. We, as a family has gone through much. But then, I’m sure you can say the same! It’s been an interesting year on the news front. Some folk will be happy… some less so! On the sports field many losses were suffered, yet the more determined competitors bounced back!
Mostly though, Ma Nature had to show her resilient side over and over again! We had a chilly spring and damp, cool summer. This affected plants and insects negatively. Yet, we had a few glorious days where Lady Serendipity and Ma Nature combined their collective forces to smother us with their beauty! Thanks to the Good God who kept us on the right side of the daisies for another year! Yes, indeed, we have much to be grateful for! I mean… we’re a resilient lot… we’ll bounce back! So… to celebrate the year that was, let me see if I can slap together a gallery to show off some of Ma Nature’s resilient streak!
PS – To prove just how resilient I can be… I’ve stumbled upon a side alley to the backdoor of the old WordPress gallery formatting…. ssssssssssshhh! I don’t want them robbing me of that path! (I’ll PM you, if you care to know!)
Ma Nature would be proud! Happy New Year, AJ – cheers! 🙂
LikeLike
Great post and gallery! Wishing you all things good for 2017
LikeLike
Jy bless ons met jou ongelooflike fotos, dankie A.J. Mag jy en jou mense armsvol seën beleef in die nuwe jaar.
LikeLike
Ai, dankie… net so veel (en ‘n ou ekstra knippie by) lekker terug vir julle!!
Ek moet sê… dit gee vir my baie plesier as julle hier kuier en geniet wat ek opdis!! 😉
LikeLiked by 1 person
Mooi 2017 vir jou en jou familie. Ek hoop dit gaan goed by die nuwe werk en die nuwe huis, en dat die gesondheid dit hou.
LikeLike
PS – Ek het ook my WordPress uitgesorteer gekry, maar sal bietjie minder hier moet kuier in die eerste deel van die jaar – baie werk wat nou voorlê met inpak en uitpak. Ons het vandag gaan kyk na ons nuwe tuiste – die “finishing touches” moet nog gedoen word en ek hoop dat ek ‘n kombuis sal hê by die einde van die maand! Tsk.Gelukkig is daar ‘n pub en take away oorkant die straat.
LikeLike
Ek wens julle sterkte toe! ‘n Pub en takeaway?? Jy at nie drink nie en wat nie k*k kos eet nie?? Al at jy sal kry is lawaai en skoorsoekers! Jy sal maar vir daai sterk laatjie van jou moet aanhou om bouncer te speel!
Ai, ek hoop wanneer die stof sak sal julle gelukkig wees! Ek hoop die see bly naby!! Sterkte!! 😉
LikeLiked by 1 person
Die see is naby ja, so 300 meter nader as wat dit nou is 😀 😀 Ons is reg op die strandfront – hoe lekker is dit? Ek sal julle alles wys en vertel wanneer ons arriveer.
LikeLiked by 1 person
Mooi… nou het jy my alweer jaloers!! Paop vir al die Vaalpense!! Wha ha, flipping HA!!! 😉 😛 😉
LikeLiked by 1 person
Ja *sug*, maar toerisme-bevordering is ook deel van ons bedryf, dus sal ons maar moet smaail vir die Vaalies.
LikeLiked by 1 person
Altyd die Dame Diplomaat!! 😉 Lekker smaail! Hier skyn die son… die see roep!! 😀
LikeLiked by 1 person
Nou weg is jy en enjoy!
LikeLike
Dit was lekker… dankie!! Tone gedip!! Soos hulle sê op Fraans, of Grieks… vlokken KOUD!! 😉
LikeLiked by 1 person
Dis baie koud haha. Toemaar, een van die dae is dit weer somer en dan kan jy gaan surf.
LikeLiked by 1 person
Dankie… moenie die kreef duik vergeet nie!! 😉
LikeLiked by 1 person
Ek wens al die selfde lekker vir julle! Dankie vir ‘n amper jaar se lekker lag en gesels! Ek weet die Godsdiens loop nie sterk daai kant nie maar ek wens julle God’s seëninge toe!! 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die goeie wense
LikeLike
Alles van die beste vir 2017, AJ! Dinge kan net beter van hier!
LikeLike
What a truly delightful gallery – love the great tits! Here’s wishing you a bright and happy 2017 AJ 😀
LikeLike