Merry Christmas!!
We here at OMBH wish you and your friends and family a very Merry Christmas… may you have a well deserved break… and enjoy peace and rest with those who have joined you!
As always, you make my blog – so, thanks for the continued support!
Look-see here… a weary Santi… caught in the act of plonking down to enjoy a break… and a cuppa tea and a bun! Yep, even the man himself needs to catch a moment’s peace… before the next onrush of kids!
Yep… I know I’m slightly early with the wishes… but we have friends and family all around the world… so, this note of gratitude is the best way I can catch you all… before the big day arrives! As mentioned on Saturday… we’ll be enjoying a drink or two on the beach… and if all goes well, we’ll throw a few bits of steak and wors on the coals! Yes, man… now we’re talking! As also mentioned… I think I’ll post photos throughout the day!
Merry Christmas 🙂
LikeLike
Merry Christmas to you and yours from Cork 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks Livvy… and may you all have a stunning one down there too! 😉
LikeLiked by 1 person
Merry Christmas AJ to you and yours!
LikeLiked by 1 person
Thanks Sheila… and to you and yours too! 😉 Have a great one!! 🙂
LikeLiked by 1 person
Vanaand gaan ons net rondlê en flieks kyk (dit gaan nou-nou begin reën). Ek sal môre uitkyk vir jou posts. Alles wat mooi en lekker is vir jou en jou mense.
LikeLiked by 1 person
Nee kyk… ek sal maar nie daai fliek ding doen nie… ek spol alewig dat ek nie ander mense se fantasieë leef nie… maar eerder my eie maak! 😉
Ek dink ons gaan vanaand af na die kleinkinders en hopelik gee die kinders vir hulle ou pappie ‘n doppie … of drie! 🙂
LikeLiked by 1 person
‘n Mens kan altyd hoop nè!
LikeLike
Ons het vanoggend die draagbare braais skoongemaak (ingeval ons moet koes vir donderbuie) en die mandatory trifle saamgeflans. Ouboet (hy van die swak taalgebruik) is besig om mango/pynappel/chilisous te maak om saam met die skilpadjies te eet. Nou is my hele kombuis taai en hulle is weg om “gou” te gaan visvang. Ek het trap op verdwyn vir ‘n middagslapie – ek distansieer my van ‘n vuil kombuis.
LikeLiked by 1 person
Lekker slapie hou!
Net so btw… is ouboet die een wat die vishoeke in sy vingers indruk?? 😉
Ek bekyk die weer hie ook… ek is vrek lus vir ‘n braai oppi strand more… maar, ek wet jou my iedee sal geveto word!! Ek wet jou! 😉
Lekker braai… lekker peoding eet… lekker koffie/ tee/ water drink! 😛
LikeLiked by 1 person
Ja, daar’s nou ‘n ding – die bure gebruik ook nie alkohol nie, hahaha. Nee, dis Pa wat al die ongelukkies oorkom waarteen hy altyd die res van ons waarsku.
LikeLiked by 1 person
Ai… dis maar ons pa’s wat die voorbeeld moet voer!
Lekker partietjie hou daar onder… ek wil so half en half sê die Here seën… don’t shoot the messenger!:-)
Ek hoop julle gebruik nie te veel van PESKOM se krag nie maar julle het ‘n mooi ding daar begin… geniet dit en ek hoop daar kom vis huistoe vir die braai!
Nou water my bek! Ek glo vas daar is geen lekkerder vis op die braai as vars shad nie! Selfs lekkerer as snoek! 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die goeie wense. Ekdink nie ons gaan môre vis hê nie, maar die vakansie is nog drie weke lank – watch this space.
LikeLiked by 1 person
I’m watching!! 🥂🎅🐟🔥🎉🎄
LikeLiked by 1 person