The thrill of the capture! Yes, that often is why we walk with camera! The thrill! Do visit The Ordinary Hiker’s blog… you’ll understand fully why looking into another’s world is so rewarding! Life is rewarding… we occasionally just need to visit another blog to realise that the ordinary things in life can add extraordinary beauty… when we open our eyes and hearts!
The photo is random… as it is Tuesday it must be a tree… no, it’s a tree because I love trees and for many they are ordinary items in life… yet, they are extraordinarily beautiful! Maybe that’s why I call them God’s fingerprints!
I think I’m going to do this feature for a week each month. If you like the idea why don’t you join in?
Thanks for the plug 🙂
LikeLike
Weereens ñ baie mooi foto, A.J.
LikeLike
Dankie!! Ek het ‘n bietjie gedink oor julle trippie na die wildtuin. As ek mag vra, watse kamera gaan jy gebruik?? 😉
LikeLiked by 1 person
My man sn.☺☺A.J, ek is nie seker watter maak nie. Dit is glo ñ baie goeie een, maar dis al wat ek weet. En hy is swart.☺☺.Ja, en weet jy skud nou net jou kop vir ñ vroumens. Ek sal by die huis kyk, en jou vanaand laat weet.
LikeLiked by 2 people
Neeeeeeeeeee jy is nie ernstig nie?
LikeLiked by 2 people
Wat bedoel jy? Dit is regtig ń swart kamera, ek het weer gaan kyk?…?😎😍😆😂😐😐
LikeLiked by 2 people
Swart of pink… hulle werk gewoonlik omtrent die selfde! 😉 😀 😉
LikeLiked by 1 person
ñ Canon sx50HS. Bertus sê dis sommer net een vlak hoër as ñ mik en druk. Maar ek is ok daarmee. Wat ek wil weet, is, fokus ek nou net op die onderwerp, sê nou maar ñ leeu, of hoe kry ek die groter prentjie vasgevang? Ek wil nie net ñ item afneem nie, maar eerder die omgewing wat die oog lei na die item. Hoe kry ek ñ geheelbeeld, met byvoorbeeld die leeu terloops in die prentjie. Maak ek enigsins sin?
LikeLike
Die fotos hier op die blog se eerte jaar is geneem met ‘n klein swart Canon! Ek het daai klein kamera vir ‘n lang tyd gemis! (In die water geval… nog hier iewers in ‘n boks!)
Speel met die kamera. Het hy ‘n sport funksie? Daar is baie baie wat jy kan doen. Het hy ‘n “manual” Ek dink hy het. Macros werk lekker… maak net seker die batterye is fris… ek het altyd 2 of 3 stelle saam gesleep want die “auto-focus” vreet krag! Moenie die kamera aan en af skakel nie… dit vreet krag! Mik lekker… en geniet die uitkoms van die druk! 😉
LikeLiked by 1 person
Die kamera het te veel opsies! Ek sal op sport sit. Wat is die verskil?
LikeLiked by 1 person
Sport laat jou toe om die knoppie in te hou en a klomp fotos te neem in ‘n “burst”… eksperimenteer ‘n bietjie met die kamera… sommer terwyl julle ry! Miskien kry jy ‘n paar wenners sommer so in die ry! 😉
LikeLiked by 1 person
Sug… SUG …sug!
LikeLiked by 1 person
Met jou gesug, impliseer jy net dalk dat ek ń undercover blond is, rondomtalie?😊😆
LikeLiked by 2 people
Ek bly eerder uit hierdie een uit! 😉
LikeLiked by 1 person
😅Lafaard.
LikeLike
My blog… julle kibbel! Sorry… ek mag nie kommentaar lewer oor blond gekleurde twisse nie!! 😀
LikeLiked by 1 person
Hehehehe daarvan glo ek net mooi niks
LikeLiked by 1 person
Ek wag… geduldig! Maar dan… ek wil nie wenke deel nie want dalk dink julle ek’s pushy!! 😉 By gesê… ek weet nie juis baie nie… die “seat of the pants” teorie werk vir my! 😉
LikeLiked by 1 person